William Lundigan

William Lundigan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1914-06-12)12 Junie 1914
Sterfte 20 Desember 1975 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Lundigan (12 Junie 1914 – 20 Desember 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente They Asked for It (1939), Mystery in Mexico (1948), Follow Me Quietly (1949), en Pinky (1949).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search